Hou jy daarvan? Wat dink jy pas haar die beste?
Die styl-ikoon het ‘n paar dae gelede foto’s waarin selfs haar wenkbroue wit gekleur is op Instagram gedeel.
Die fotosessie se foto’s, waarvan ‘n paar op haar Instagram gedeel is, laat veel aan die verbeelding oor.
In haar laaste gedeelde foto van ‘n paar uur gelede is haar wenkbroue weer donker.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



