Is jy lus vir die beste ribs in Kimberley?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek die Horseshoe Inn en kry 1 kg ribs vir R185 of kry ‘n eisbein met jou keuse van sykos vir net R145.

Slegs beskikbaar vir aansit-etes.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267 of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Is jy mal oor prawns?