Ontbindende liggaam met krokodilbyte in Tugelarivier gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die ontbindende liggaam van ‘n ouer man is Maandag in die Tugelarivier gevind.

Volgens Paul Herbst van Medi-Response het ‘n verbyganger die liggaam in die water sien dryf en vir hulp gebel.

Herbst het gesê die liggaam lyk of dit deur krokodille gebyt is. Dit word geglo dat die man verdrink het.

Bronne: IOL, African News Agency

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Maak reg vir ‘n lang week, fase 4-beurtkrag is terug vanaf 10:00