Nataliya Kuznetsova is wêreld se mees gespierde vrou – praat saam

Deel hierdie storie / Share this story

Gee vir ons jou mening hieroor.

Nataliya is ‘n 31-jarige Russiese professionele vroulike liggaamsbouer.

Sy hou die wêreldtitels vir armoplig (armlifting), bankopdrukke (bench presses) en dooiegewigoptel (deadlift) titels, sowel as die Europese titels vir bankopdrukke (bench presses) en dooiegewigoptel (deadlift).

Haar bynaam Amazonka wat in Russies “spier-amasone” beteken, is heel gepas.

Sy het gister die volgende op haar Facebook-blad gedeel: “When people ask you “What do you do?” “Tell them: Whatever it takes.”

Fotokrediet Nataliya Kuznetsova
Fotokrediet Nataliya Kuznetsova

Dink jy dit verg dissipline en harde werk om so te lyk?

Hou jy van ‘n vrou wat gespierd is?

As jy ‘n liggaamsbouer is, deel jou foto’s met ons.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel