Koningin Elizabeth se geheime brief mag eers in 2085 oopgemaak word

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Geheime handgeskrewe brief van koningin Elizabeth word in ‘n kluis bewaar tot dit in 2085 oopgemaak mag word.

Volgens 7NEWS Australia is die brief in November 1986 deur koningin Elizabeth geskryf en is die brief aan Sydney-inwoners gerig.

Niemand, nie eers die koningin se privaat personeel, weet wat in die brief staan nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel