Begrafnisreëlings vir koningin Elizabeth bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Die staatsbegrafnis vir koningin Elizabeth sal Maandagmiddag 19 September om 12:00 (SA-tyd) in Londen plaasvind.

Koningin Elizabeth is Donderdag op die ouderdom van 96 in die Balmoral-paleis oorlede. Haar kinders was by haar.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel