Indiese boer sny sy tong af om ‘godin te paai’

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Indiese boer was Sondag in ‘n kritieke toestand nadat hy sy tong met ‘n sakmes afgesny het “om ‘n godin te paai”.

Die ondersoekbeampte het vertel die man en sy vrou het rituele uitgevoer voordat hy die mes uitgehaal het en sy tong afgesny het. Hy het sy tong by die tempel se deur geplaas.

Die vrou het verduidelik haar man het sy tong “geoffer” om ‘n godin te paai, maar sy het nie verder uitgebrei nie.

Bronne: IOL, Daily Voice

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel. Adverteer by FiND iT.

Lees ook: Texas-juffrou se aanhaling oor pedofiele ‘buite konteks’