KYK: Leerling jaag ander met vuurwapen rond

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video word wyd op sosiale media versprei van ‘n leerling, wat glo sy pa se vuurwapen skool toe geneem het, wat chaos by die skool veroorsaak het.

Brig. Sabata Mokgwabone, polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek nou die saak.

Lees die vorige berig hier.