Dink jy so ‘n vadoekbroek by ‘n braai is ‘n wenner?

Deel hierdie storie / Share this story

Moet jou vrou na elke braai of kuier sukkel om oliekolle en kosvlekke uit jou klere te haal, veral wanneer hande so lekker aan ‘n broek afgevee kan word?

Kyk hierdie oulike braaibroek wat uit vadoekmateriaal gemaak is.

Sal jy dit dra?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Volg ons op Telegram by https://t.me/finditnuus.

Indien jy belangstel in bemarking volg hierdie skakel
https://find-it.co.za/2022/07/26/adverteer-en-bemark/