Video – vrou se motor helder oordag in parkeerarea gekaap

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van ‘n voorval waarin ‘n vrou Maandag in ‘n parkeerarea van haar voertuig beroof word, word op sosiale media versprei. Ken jy die vrou of weet jy waar dit gebeur het?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel