Bekende sakeman van Kimberley oorlede

Deel hierdie storie / Share this story

Deon Liebenberg (65), ‘n bekende sakeman in Kimberley, is gisteroggend voor 04:00 oorlede.

‘n Bron na aan Liebenberg het die nuus aan FiND iT bevestig.

Begrafnisreëlings is nog nie bekend nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel