Adam Levine en Behati Prinsloo verwag derde baba

Deel hierdie storie / Share this story

Adam Levine en Behati Prinsloo verwag nou hulle derde kind.

Prinsloo het glo met ‘n bababoepie gespog toe sy en Levine Maandag gaan uiteet het en bronne het later aan People Magazine bevestig dat sy weer swanger is.

Albei het al in onderhoude gesê dat hulle ‘n groot familie wil hê. Hulle het twee dogters Dusty Rose (5) en Gio Grace (4).

Bronne: IOL, Independent, US Magazine

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Kinders gooi water op afleweringsman