Kinders gooi water op afleweringsman

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Arme afleweringsman op ‘n bromponie (scooter) is deur meer as ses kinders met water gegooi toe hy op ‘n aflewering was.

Die kinders het ook op sy bromponie gespring nadat hulle hom met water gegooi het.

Die video het woede ontstook met baie mense wat klem lê op hoe gevaarlik en roekeloos dit was.

Bronne: ECR, Briefly, Twitter

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Priester gered na hy verdwaal tydens ‘geheime gebed’