Oreo-balletjies, perfek vir ‘n laataand-peuselhappie of vir jou kinders se kosblik skool toe.
Bestanddele:
1 pakkie Oreo-koekies
1 blok roomkaas, versag
Metode:
1. Plaas die Oreo-koekies in ‘n sakkie/voedselverwerker en breek dit, totdat dit die tekstuur van grond is.
2. Meng the versagte roomkaas saam met die Oreo-mengsel.
3. Rol die mengsel in die vorm van balletjies.
4. Smelt die sjokolade in die mikrogolfoond.
5. Bedek die balletjies met sjokolade en plaas dit in die yskas
6. Geniet!
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



