Chadwick Boseman is met ‘n Emmy-toekenning na sy dood vereer vir sy stemwerk as Star Lord in die Marvel-reeks What if…?.
Boseman se vrou, Taylor Simone, het die toekenning namens haar oorlede man aanvaar en het almal in ‘n emosionele toespraak bedank.
Boseman is in Augustus 2020 aan kanker oorlede.
Bronne: EWN, CNN News, Yahoo
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Olivia Newton-John gaan staatsgedenkdiens kry in Australië



