Kyk na hierdie video met luitoondansies van SL Entertainment:
Werk ‘n fabriek-stelling luitoon vir jou, of stel jy hom so vinnig as moontlik na ‘n pasgemaakte liedjie of luitoon van jou keuse?
Indien jy ‘n dansie vir jou luitoon het, deel dit gerus in die kommentaar met ons.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



