Soek jy iets om te doen die naweek?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek 4 September die Horseshoe Inn vir hulle familie Lentedag markdag!

Met live musiek van Whitey, verskeie stalletjies en lekker potjiekos, braaivleis en heel oondgebraaide hoenders sal jy nie spyt wees jy’t gegaan nie.

Besoek die Horseshoe Inn by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Is jy lus vir lekker vis en chips?