Met MK8 Diamond Security hoef jy nie wakker te lê nie, want hulle is altyd daar. Hulle bied plaassekuriteit, mynsekuriteit, privaat sekuriteit, beweging van jou bates, sekuriteit by ‘n funksie, sekuriteit by jou winkel, graad A-C-wagte en gewapende wagte, alarminstallasies, alarmmonitering, CCTV-installering, CCTV-monitering, 24/7 gewapende reaksie.
Maak seker jy skakel vir Mynhardt by 082 958 5891 of Ria by 081 533 3224 om jou weer veilig en verseker te laat voel.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Jy kan staat maak op MK8 Diamond Security, hulle is altyd daar



