Die Automobile Association (AA) sê voorlopige data dui daarop dat daar vanaf volgende week ‘n daling in brandstofpryse kan wees.
Layton Beard, AA-woordvoerder, sê 95 en 93 oktaan petrol kan met onderskeidelik R2,35 en R2,18 daal. Diesel kan met tussen 77c en 88c per liter daal.
Paraffien kan met 82c per liter daal.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.


