Wat jy moet weet voor jy ‘n kat kry

Deel hierdie storie / Share this story

Dink jy daaraan om ‘n kat te kry?

Hierdie is wat jy moet weet:

  • Dis ‘n lewenslange verantwoordelikheid, want katte kan tot 20 jaar oud word
  • Katte moet liefs gesteriliseer word, want rondloperkatte kan amok maak.
  • Katte kort ‘n krappaal, want hul naels moet kort gehou word.
  • Moenie ‘n kat se naels verwyder nie, knip dit eerder gereeld
  • ‘n Sandbak is belangrik. Dit moenie rondgeskuif word nie en gereeld skoongemaak word.
  • Jy moet jou kat gereeld borsel om van oormatige hare ontslae te raak.
  • Jy gaan jaarliks jou kat vir ‘n ondersoek en inspuitings moet neem.

Bron: www.drronsanimalhospitalsimivalley.com