Duane Hansen het ‘n nuwe Guiness World Record gebreek deur 61 km in ‘n reusepampoen te roei.
Hansen het die 384 kg-pampoen in sy tuin gekweek met die doel om die 40 km-rekord te breek wat in 2018 opgestel is.
Hansen het die rekord op sy 60ste verjaardag op 27 Augustus gebreek deur met die Missouri-rivier af te roei.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



