Comrades eis nog ‘n drawwerCharné van der MerweAugust 30, 2022Afrikaans, Sport, Tuis Deel hierdie storie / Share this story Volgens ‘n verklaring deur Die Adventist-atletiekklub het een van hul drawwers ook tydens die Comrades-marathon gesterf. Phakamile Ntshiza (Phaks) het Sondag 28 Augustus 2022 in Drummond ineengesak. Hy het 43,9 km van die 90 km-marathon voltooi. Previous Post Meghan Markle beweer Britse media noem haar kinders die n-woord Next Post Sewejarige sedert Sondag vermis