Die talentvolle jong rugbyspeler Canan Moodie sal Saterdag sy Springbok-buiging teen Australië in Sydney in die Castle Lager Rugbykampioenskap maak, aangesien beserings en die begeerte om ‘n paar nuwe spelerskombinasies te probeer, het die hoofafrigter, Jacques Nienaber, agt nuwe spelers in die beginspan ingesluit.
Volgens Nienaber het hulle ‘n span gekies wat hulle gedink het die beste sou wees vir hierdie wedstryd, “aangesien ons verskeie spelers uit het met beserings en met die oog op hoe ons wil speel.”
Die wedstryd begin om 11:35 (Suid-Afrikaanse tyd).
Lees die volle verklaring hier: https://bit.ly/3AucmI5
Hier is die Springbok-span wat Saterdag gaan speel.




