Die direksie van Pepkor is Maandag deur Leon Lourens, uitvoerende hoof van Pepkor, in kennis gestel van sy voorneme om met ingang 31 Maart 2023 af te tree. Leon sal as die uitvoerende hoof en uit die direksie bedank.
Leon werk al vir 32 jaar vir Pepkor en is sedert 6 Desember 2017 die uitvoerende hoof van die maatskappy.
Lees die verklaring hier:




