Elma Nel, DA-raadslid, het op haar Facebook-blad ‘n plasing gemaak waarin sy sê: “Ons arriveer vir ‘n vergadering om 08:00 Donderdag. Dit is nou 01:00 Vrydag en ons is steeds hier.”
Kyk hier na die video oor wat die raadsvergadering laat sloer het:
Cilliers Brink MP, die DA se nasionale woordvoerder, sê raadslede van die ANC en die EFF wat gister ‘n munisipale raadsvergadering bygewoon het, het uit die vergadering gestap om te verhoed dat ‘n mosie van wantroue wat hulle in Randall Williams, die burgemeester van Tswhane, het, gedebatteer kon word.
Nadat hulle uiteindelik die volgende oggend hul saak gestel het, is daar volgens Cilliers Brink MP egter geen saak nie.
Lees die volledige verklaring hier:
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



