Lag ‘n slag

Deel hierdie storie / Share this story

Hierdie video kan jou laat skaterlag, of laat gril.

Die video is meer as ‘n jaar gelede op sosiale media versprei, maar beslis die kyk werd.

Verskil jy en jou ander helfte se belangstellings ook soos in hierdie geval? Wat doen julle om dit te oorkom?

Laat weet ons gerus of jy meer daarvan hou om na komiese video’s soos hierdie te kyk.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel