Universiteit Stellenbosch sing op Boeing

Deel hierdie storie / Share this story

Op 22 Augustus het reisigers aan boord van ‘n Boeing 303 ‘n verrassende kajuit-optrede deur die Universiteit Stellenbosch se koorlede ervaar. Die koor het spontaan vanuit hul sitplekke onder leiding van André van der Merwe gesing.

Hulle was volgens Martin Viljoen, woordvoerder van die Universitieit Stellenbosch (US) op pad terug huis toe van Nigerië af waar hulle as gaste genooi was om op te tree.

Die koor bestaan reeds vanaf 1936 toe dit onder leiding van William Morris was.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel