Zak Valentine, afspraakmoordenaar, moet sit

Deel hierdie storie / Share this story

Zak Valentine was van 2012 tot 2016 deel van ‘n Electus per Deus-sekte wat 11 mense hul lewens gekos het.

Valentine is verskeie lewensvonnisse opgelê wat gelyktydig uitgedien moet word.

Jana Marx, verslaggewer en outeur van die boek Afspraak met moord (The Krugersdorp Cult Killings) en verteller van die Devilsdorp Showmax docu-series, het op Facebook gesê Valentine het aansoek om verlof tot appél teen sy vonnis ingedien, maar dit is vandag deur die hof van die hand gewys.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel