As jy ‘n nuwe kantoor nodig het vir jou besigheid, kontak Mads Properties vandag en gaan kyk bietjie na die kantoorgebou in Kimberley Central.
Met ‘n konferensie kamer, twee badkamers, kombuis en verskeie kantore is hierdie dalk die perfekte gebou vir jou.
As jy nou ‘n huis soek, kontak Mads Properties en gaan kyk na die pragtige huis in De Beers. Drie slaapkamers, twee badkamers, ‘n kombuis, eetkamer en TV area. Die huis is ‘n winskoop en perfek vir mense wat die eerste keer huis koop.
Kontak Madelein Rudman by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Wenke van Mads Properties oor die voordele van ’n nuwe huis bou



