Madelein Rudman, van Mads Properties, sê daar is baie voordele aan ’n nuwe huis bou. Hier is nou die geleentheid om ’n stukkie hemel in die Noord-Kaap in Kimberley te besit.
Hier is vyf voordele van bou:
- Elimineer die behoefte aan duur opknapping;
- Besparing op onderhoudskoste;
- Dit is nie nodig om hereregte te betaal nie;
- Belastingvoordele, soos die vermoë om waardevermindering oor die volgende paar jaar te eis;
- ’n Nuutgeboude huis sal meer energiedoeltreffend wees.
Altesaam 106 erwe is oorkant die Mediclinic Gariep beskikbaar.
Bou die huis van jou drome. Mads Properties, tesame met Droogfontein Properties, bied jou dié erwe teen slegs R1100 per vierkante meter, + BTW, aan.
Kontak Madelein by 083 995 5799 of Heine Rudman by 082 945 2759.



