Yunis Abbas, een van 12 mans gearresteer na Kim Kardashian in Parys beroof is, het gesê dit was haar skuld dat hulle haar beroof het.
Hy het gesê dat sy met haar geld en besittings spog en dis wat gemaak het dat hulle besluit het om haar te beroof.
The groep rowers word die “Grandpa Robbers’ genoem omdat hulle almal bo die ouderdom van 60 is.
Bronne: Jacaranda FM, BBC
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Wie dink jy gaan die naweek wen: Die Springbokke of die Wallabies?



