Japan het ‘n program geloods om meer jongmense sover te kry om alkohol te drink.
Dit volg nadat soveel mense ophou drink het tydens die koronaviruspandemie dat daar minder inkomste vir die nasionale belastingsagentskap is.
Die agentskap het almal tussen die ouderdomme van 20 tot 39 genooi om idees vir strategieë om alkoholverbruik te verhoog, te gee.
Bronne: 702, The Telegraph, LBC
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Vatikaan weier om aantygings van seksuele wangedrag te ondersoek



