Kyk – Joe Jonas is 33

Deel hierdie storie / Share this story

Entertainment Tonight het hierdie video gedeel van die sangsensasie-trio wat Joe se 33ste verjaarsdag op 16 Augustus vier.

Hou jy steeds van hul musiek, en om hul getroude lewens te volg?

Dié pa van twee dogters saam met Sophie Turner het intussen aan ET gesê dat hy vullers vir sy gesig gaan gebruik, en dat hy oop en eerlik is daaroor.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel