Nee nie niks nie, maar werklik “F*kk*l.”
Die klerereeks “F*kk*l” ook op hul klere-items beskryf as “f*kk*l niks nothing nada” het ‘n Facebook-blad, en is in Benoni, Gauteng geleë.
Jongmanne, hoe sal julle hou van sulke sokkies vir julle matriekafskeid?
Besoek hulle Facebook-blad om te kies en keur van klere, skoene, pette, sonbrille, sigaretaanstekers, en vele meer. Hulle koerier wêreldwyd, of soek jou naaste agent.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



