Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry ‘n hoender schnitzel vir helfte van die gewone prys.
Slegs beskikbaar op Woensdae en slegs vir aansit-etes. Voeg ‘n heerlike kaassous of sampioensous by vir net R10 ekstra.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267. Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Horseshoe Inn – Dis Vrydag, wil jy rerig kos maak?



