Jy kan vir ‘n aand jou “cowboy”-drome laat waar word deur by die Mattanu Auction Venue te wees op 16 September.
Met ‘n optrede deur die Campbells, ‘n skuurdans, wynproe, spitbraai, vermaak vir jou kinders en pryse is dit nie ‘n aand wat jy wil misloop nie.
Die Campbells tree op by Mattanu Auction Venue op 16 September!
So stof af jou “cowboy”-boots en bespreek jou kaartjies nou by 060 988 5555 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].
Lees ook: Moet jy Spec-Savers bel?



