Kanselleer jou planne vir 16 September

Deel hierdie storie / Share this story

Die Campbells tree op by Mattanu Auction Venue op 16 September!

Maak reg vir ‘n skuurdans, spitbraai en wyn proe en dans saam die Campbells. Daar is vermaak vir jou kinders, so bring die kleinspan saam.

Dis ‘n cowboy tema en daar is pryse vir “best dressed” en die paartjie wat die beste dansroetine het.

So stof af jou cowboyboots en boek jou kaartjies nou by 060 988 5555 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Moet jy Spec-Savers bel?