Dans op 16 September saam die Campbells by die Mattanu Auction Venue!
Daar is ‘n skuurdans, spitbraai, kindervermaak en wynproe.
Dis ‘n cowboy tema en daar is pryse vir “best dressed” en die paartjie wat die beste dansroetine het.
So stof af jou cowboyboots en boek jou kaartjies nou by 060 988 5555 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].
*ADVERTENSIE
Lees ook: Moet jy Spec-Savers bel?



