Is jy lus vir ‘n lekker kuier?

Deel hierdie storie / Share this story

Kanselleer dan jou planne vir 16 September want die Campbells tree op by Mattanu Auction Venue!

Daar is ‘n skuurdans, spitbraai, wynproe, kindervermaak en pryse met ‘n cowboy tema om als af te rond.

Moenie jou kans mis nie, bespreek jou kaartjies nou by 060 988 5555 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Moet jy Spec-Savers bel?