Wanneer laas het jy ‘n spitbraai bygewoon?

Deel hierdie storie / Share this story

As jy 16 September by die Mattanu Action Venue is kan jy ‘n spitbraai, skuurdans, wynproe en Campbells-vertoning bywoon als op een dag.

Daar is ook vermaak vir jou kinders en cowboy tema en pryse.

Moenie jou kans mis nie, bespreek jou kaartjies nou by 060 988 5555 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

*ADVERTENSIE

Lees ook: Moet jy Spec-Savers bel?