Kanselleer dit want jy wil nie die mis nie. Op 16 September by die Mattanu Action Venue kan jy ‘n spitbraai, skuurdans, wynproe en Campbells-vertoning bywoon als op een dag.
Daar is ook vermaak vir jou kinders en cowboy tema en pryse.
Moenie jou kans mis nie, bespreek jou kaartjies nou by 060 988 5555 of stuur ‘n e-pos aan [email protected].
*ADVERTENSIE
Lees ook: Moet jy Spec-Savers bel?



