Stygende watervlakke bemoeilik die reddingspoging van tien mans wat in ‘n Meksikaanse myn vasgekeer is.
Die mynwerkers sit al van 3 Augustus af vas in die myn toe ‘n muur in die tonnel ingeval het en water in die mynskagte ingevloei het.
Die reddingspanne kan eers die mynwerkers bevry as die watervlak gedaal het tot 1.5 m, maar Sondag het dit weer na 20 m gestyg.
Bronne: BBC, Tellerreport
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



