Baba se kop gekry

Deel hierdie storie / Share this story

Die kop van ‘n baba is Saterdagaand in Brackenfell gevind.

Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, het bevestig die kop van ‘n baba is Saterdagaand ongeveer 22:30 in Brackenfell gevind.

‘n Geregtelike doodsondersoek word gedoen.

As jy enige inligting oor die insident het, kontak die polisie by 08600 10111.