Braai jy vanaand of môre? Probeer hierdie resep vir ‘n heerlike mielietert.
Bestanddele:
1 blik suikermielies
2 e margarien
2 eiers
30 ml suikee
30 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
Metode:
Meng die droë bestanddele saam, voeg dan die res van die bestanddele by. Skep dit in ‘n gesmeerde oondbak uit en bak vir 20 minute by 160°C en vyf minute by 190°C.
Lezelle van Rensburg, Resepte vir almal, Facebook
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



