Drie verdagtes oor plofstof in hegtenis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie op Carletonville het Woensdag drie verdagtes in hegtenis geneem vir die vermeende besit van plofstof.

Volgens die polisie het hulle inligting ontvang oor die onwettige handel in plofstowwe.

‘n Soektog het ontstaan en die lede het op vier rolle shock tube assemblies en 16 power gel tubes afgekom.

Die drie verdagtes is op aanklagte van die besit van plofstof in hegtenis geneem.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel