‘n Nuwe konsepreël om tussen kolleges en universiteite te onderskei, kan veroorsaak dat sommige universiteite sluit of afgradeer word.
Om te keer dat hulle afgradeer word, moet universiteite kan bewys dat hulle navorsing publiseer, bydra tot die gemeenskap en opsies vir doktorale grade het.
As die instansies nie kwalifiseer onder die nuwe definisie nie, kan hulle klassifikasie verander van ‘n universiteit na ‘n universiteitkollege.
As ‘n universiteitkollege nie baie vak-opsies het nie, sal dit as ‘n hoëronderwyskollege geklassifiseer word.
Mense het 30 dae om op die voorgestelde veranderinge te reageer.
Bronne: Business Insider, My Broadband
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Ramaphosa amper deur burgers by Vrouedagviering gearresteer



