‘n 40-jarige man is gearesteer in verband met die vervaardiging en verskaffing van onwettige goedere, insluitend heuning.
Volgens die polisiewoordvoerder, Wesley Twigg, is die man Dinsdag in Montclair, Mitchells Plain gearresteer toe die polisie inligting ontvang het oor iemand wat onwettige goedere vervaardig en verkoop.
Die heuning waarop beslag gelê is, is omtrent R100 000 werd.
Bronne: Cape Times, Play MTN
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Armie Hammer het glo vir vrou gesê hy is ‘100% ‘n kannibaal’



