Gestrande Beloega-walvis in Seine gered

Deel hierdie storie / Share this story

’n Beloega-walvis wat in die Seinerivier in Frankryk gestrand was, is Woensdag vroeg met die gebruik van ’n hyskraan en reusenet gered.

Die eerste fase van die reddingsoperasie het byna ses uur geneem en die walvis sal nou drie dae onder mediese waarneming in Ouistreham deurbring.

Die walvis was sedert Vrydag gestrand en het geweier om iets te eet.

Bronne: DW South Africa, ECR, The Guardian

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Gestrande jong walvis op strand doodgemaak