Volgens Lovey Mogapi, die kommunikasie bestuurder by Steve Biko Akademiese hospitaal kan daar wel bevestig word dat ‘n pasiënt in ‘n poging om selfmoord te pleeg vanuit ‘n saal op die sesde vloer gespring het, maar het op die derde vloer geland.
Die pasiënt het ernstige beserings opgedoen.
Geen verdere inligting kan sonder die toestemming van die familie bekend gemaak word nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



