John Travolta wat teenoor Olivia Newton-John in die legendariese musiekfilm Grease gespeel het, het ‘n spesiale boodskap vir haar op sosiale media geskryf.
Dit lees; “My liewe Olivia, jy het ons almal se lewens soveel beter gemaak. Jou impak was onelooflik. Ek is so lief vir jou. Ons sal jou iewers op die pad sien en dan sal ons almal weer saam wees. Joune vandat ek jou die eerste keer gesien het en vir altyd!
Jou Danny, jou John.”
https://www.instagram.com/p/ChAtHO1psCS/?igshid=MDJmNzVkMjY=
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



